|
|
Koste van App GRATIS - donasie welkom
POPIA
- NB jy moet toestemming hê by jou gemeente om data op jou foon te berg (maak dit deel van Popia beleid)
- WinkerkReader deel geen data met enige 3de partye nie
- Die data op jou foon is so veilig soos al die ander data op jou foon - pas jou foon op!
- Ek as programmeerder van WinkerkReader neem geen verantwoordelikheid vir jou data veiligheid nie!
WinkerkReader funksies
- Sien Detail inligting van Lidmaat
- Bel (Selfoon / Landlyn)
- Stuur Sms'e (Verjaarsdag | Groepe | Geselekteerdes | Almal)
- Stuur van sms na meer as 1 persoon gelyk kan deur ANDROID beperk word
- E-pos
- Whatsapp (beperk)
- Soek Lidmate
- Filter Lidmate
- Word Herinner aan Verjaarsdae - WIDGET
- Wysig data (Epos kantoor met wysigings)
- Wys inkomende oproep informasie
- Sorteer volgens:
gesinne / ouderdom / van / adres /wyk / verjaarsdag
NB Sorg ASB dat u die nuutste WINKERK10 gebruik
- DMV DROPBOX (en ander dienste) kan databasis automaties opgedateer word van PC na Selfoon
- Data kan via plaaslike WIFI netwerk gekopiëer word na foon.

|